In die musiekvideo vir haar nuwe enkelspeler, Comeback, besluit die 20-jarige sanger en haar vriendinne om haar kêrel se huis om te krap en sy motor op te blaas toe sy hom met ’n ander meisie sien. Wees gewaarsku: Die video bevat ’n paar vloekwoorde!

-      Lara Atson