Die sangeres, Elizma Theron, het vroeër vanoggend dié inskrywing oor haar swangerskap op Facebook gemaak:

“Hi almal....was gister by die dokter, kleinding groei meer as n week vooruit, so sy is baie mooi gesond. Dankie Liewe Jesus!!!!! Gaan Dinsdag vir n 4d scan.... Kan nie wag om haar gesiggie te sien nie. Hoop almal het n mooi Donderdag...dis die laaste 9 Januarie vir die jaar.  Xxx”

Elizma het oor die naweek dié foto van haar ook op Facebook gedeel en gesê: "Verlang al klaar na die Weskus!"

[caption id="attachment_63731" align="aligncenter" width="450"]Foto: Facebook Foto: Facebook[/caption]

Kyk hoe mooi groei haar swangermagie!

- Suzanne Venter