Elizma Theron het op Facebook 'n foto gedeel van haar en manlief, Nico Grobbelaar, se eersteling. Klein Eli-zé Grobbelaar is verlede Donderdag gebore.

“Nooit geweet liefde kan mens so oorweldig nie...,” het Elizma op Facebook gister gesê.

elize-main1