In die Oscar Pistorius-saak het die verdediging beweer dat van die getuies die geluid van 'n krieketkolf wat teen 'n deur geslaan word met geweerskote verwar het.