Nie eens hy kan vir die pa van Centurion sê hy weet hoe hy voel nadat hy per ongeluk sy eie dogter doodgeskiet het nie, want niemand weet nie.

Maar Rudie (Vleis) Visagie, die oud-Springbok-slot wat in 2004 dieselfde tragedie deurgemaak het, wil graag vir hom sê: “Ek bid vir jou en die Vader sal jou nie meer beproef as wat jy kan hanteer nie.”

Albei pa’s het gedink hulle word deur misdadigers bedreig toe hulle ’n skoot skiet en hul eie dogter tref.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.