Die aantreklike blondekopsanger Heinz Winckler glimlag breed. Daar’s ’n nuwe bulletjie in die Winckler-huishouding.

Heinz is nou die trotse pa van twee seuntjies en albei lyk nes hy.

Dae soos vandag maak hom opreg gelukkig, sê hy hier in die sitkamer van hul huis in Randburg, Gauteng. Tien jaar gelede, toe hy die eerste Idols-kompetisie wen, het hy hom nooit kon indink hy sou eendag met so ’n pragtige gesin kon spog nie.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Pinterest.