Hulle het gedink die ergste is verby.

Hul seun het maande se chemoterapie verduur, die meeste van sy krulhare en baie gewig verloor, maar daar was hoop: Die gewas op sy nier het gekrimp en kon met nier en al verwyder word.

Maar toe dokters op Mark opereer, het hulle op nog ’n probleem afgekom.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot. 

Volg Huisgenoot op Twitter.