Die gewilde sanger Rudi Claase kan jy gewoonlik deur ’n ring trek, maar vandag ontbreek die selfvertroue wat hy op die verhoog uitstraal.

Die man met die erg geskende gesig wat oorkant hom sit, is sy pa, Sakkie, en hulle twee is hier om saam die sluier te lig oor ’n pynlike hoofstuk in hul lewe.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot. 

Volg ons op Twitter.