Hy's net vier maande oud, maar het klaar ’n ingevoerde kitaar.

En soos ’n regte klein popster het hy al by die 20 paar skoene en duur ontwerpersbaadjies van leer en denim in sy klerekas.

Hy’s mos nie verniet Ray Dylan se kind nie.

Met sy ligte haartjies, blou oë en kuiltjies is Shaun-Michael sy sangerpa se ewebeeld.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot wat nou op die rakke beskikbaar is. 

Volg Huisgenoot op Twitter.