Hy was vir hulle soos ’n geskenk uit die hemel nadat hulle agt jaar gesukkel het om ouers te word.

Wiets (32) en Rita (31) Botes wou net moed opgee toe sy eindelik swanger word.

Maar net vyf maande ná Wiehan se geboorte het hul vreugde in onbeskryflike rou verander.

Hul babaseun en sy dagma is wreed vermoor in ’n skokkende misdaad wat die land aan die praat het.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot

Volg Huisgenoot op Twitter.