As jy wil weet hoe lief jy jou vrou het, klim op ’n sinkende skip,” sê Mike van Dijk.

Hy maak nie grappies nie, want hy was die skrikwekkende aand daar toe die Costa Concordia aan die Italiaanse kus gestrand het.

Vir sy vrou, Narien, was dit eweneens klinkklaar: As een van hulle sou sterf, sou die ander ook. Solank hulle net saam is.

Lees meer oor hulle ervaring en presies wat daardie aand op die skip gebeur het in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.