it was 'n wenresep van die begin af.

Nianell en die Suid-Afrikaanse sanggroep Romanz het kragte saamgesnoer om 'n splinternuwe musiekvideo bekend te stel.

Die video vir 'n Duisend Drome kan nou vir die eerste keer hier op Huisgenoot se webtuiste gesien word.

Kyk die video hieronder en laat ons weet wat julle dink.