Die wêreld was geskok toe Natascha Kampusch in Augustus 2006 dramaties ontsnap het van die man wat haar vir agt jaar in ’n kelder aangehou het.

Sy was maar 10 jaar oud toe Wolfgang Priklopil haar van ’n straat naby haar huis ontvoer het.

’n Boek oor haar lewe, 3 096 Days, verskyn eersdaags, en in ’n eksklusiewe onderhoud vertel Natascha hoekom sy haar ontvoerder vergewe het.

En hoe sy sukkel om met haar lewe aan te gaan.

Lees die eksklusiewe boekuitreksel in die Huisgenoot van 23 September 2010