Die rolprentmaker Koos Roets het Jeanne Goosen se boek Pawpaw vir my darling op die silwerdoek vasgelê.

Deon Lotz, Lida Botha, Sandra Prinsloo, Willie Esterhuizen, Brümilda van Rensburg en Deirdré Wolhuter maak hul verskyning in hierdie menslike drama-komedie wat op 8 Januarie 2016 in teaters  begin wys.

Hier is ’n eksklusiewe agter die skerms-kykie na wat te verwagte is. Koos vertel self van die fliekmaakproses:

Ander flieks om jou oog op te hou:

Modder en Bloed se lusmaker-lokprent is hier!

Eerste kykie na die nuwe Afrikaanse rolprent Vir Altyd