In ’n roerende onderhoud vertel Kosie van Zyl wat die aand gebeur het toe sy pa doodgeskiet is, en hoe jammer hy sy ma kry.

Niemand in die Stilbaai-gemeenskap was juis verbaas nie. Daar was jare lank al fluisteringe oor die mishandeling wat die seun op Grootfontein moes verduur.

Dan kan jy mos verwag hy gaan eendag breekpunt bereik.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.