Sy't lank stilgebly, so lank dat dit haar in “ ’n poel van hopeloosheid” gedompel het.

Sy wou haar twee jong kinders beskerm, want die man wat haar verontreg het, is immers hul pa.

Maar nou, meer as ’n jaar ná haar egskeiding van die bekende sanger Kevin Leo, het Helunda Leo besluit om haar hart teenoor Huisgenoot oop te maak en haar verhaal te deel met vroue wat dalk in dieselfde bootjie is as wat sy was.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot wat nou op die winkelrakke beskikbaar is.