KLIK HIER OM DIE DIGITALE WEERGAWE TE KOOP!

In die nuwe Huisgenoot wys Karlien en Derick vir die eerste keer hul tweeling, Daniël en Eliah.

Daar is agt bladsye met pragfoto's - ons dink dit is een van ons mooiste artikels nóg oor bekendes se baba's.

Die nuutste Huisgenoot is al van vandag in sekere dele van Kaapstad te koop.

Wil jy inteken op Huisgenoot? Jy kan dit in gedrukte of digitale formaat ontvang. KLIK HIER