In die nuutste uitgawe van Huisgenoot gesels ons met Jay du Plessis oor die obsessiewe aanhanger wat sy lewe die afelope paar maande versuur het.

Van vals e-posse tot stories oor egskeidings en geheime romanse was alles deel van hierdie aanhanger se verbeeldingsvlugte.

Jay het egter gou besef dié vrou is nie net ’n lastige aanhanger nie; sy is ’n volwaardige teisteraar en kan ’n gevaar word vir sy geliefdes.

Lees meer in die nuutste uitgawe. 

Volg Huisgenoot op Twitter.