Die driejarige sê dit eerste – die onnoembare, ondenkbare feit. “Tannie, my sussie is dood. My mamma het haar doodgery.” Hy sit op sy ma, Marilize Terblanche, se skoot, pienk koeldrankbeker in die een hand, kolwyntjie in die ander, sy mond persblou van die koekkleursel. Teen die oorkantse muur van die sitkamer hang ’n groot foto van sy babasussie, Erica, met die makabere boodskap in pers sierletters

onderaan: “Geskenk met liefde deur Martin’s” (die begrafnisondernemer).

<iframe width="560" height="315" src="http://www.youtube.com/embed/ebttwa2y9CE" frameborder="0" allowfullscreen></iframe>

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.