Dit was ’n tipiese Joodse troue met al die tradisionele elemente: die liedere, die danse en die rabbi.

Die week vooraf mag die bruidspaar mekaar ook glad nie onder oë gekry het nie.

Maar waar het jy nou van ’n Joodse troue gehoor waarop Kurt Darren vir die bruidspaar Kaptein sing en die bruidegom se ma, Pam, lostrek met Die Antwoord se I Fink U Freeky terwyl 18 strooijonkers en nege strooimeisies toekyk.

Lees meer oor Danny K se troue in die nuutste uitgawe van Huisgenoot. 

Volg Huisgenoot op Twitter.