Christoff Becker, een van die Waterkloof-4 en deesdae bekend as een van die Waterkloof-2, het hierdie video aan 'n Suid-Afrikaanse meisie gestuur terwyl hy in die tronk was.

Gedeeltes van die video moes as gevolg van naaktheid gesensor word. Die uitgedoofde dele met die boodskap "gesensor" in die video, is waar diƩ tonele is.