Wanneer haar bruidegom haar soen, hoor hy “sulke jazz en blues-musiek”, verklap Hildegardt Whites (25) oor die

Pool, Kuba Silkiewicz (26),  aan wie sy ewige trou beloof het.

In die nuutste uitgawe van Huisgenoot kuier ons eksklusief saam met die gelukkige paartjie op hulle spesiale dag en bring ons julle hope foto’s wat elke oomblik vasvang.

Ons wys julle ook watter ander 7de Laan-akteurs by die Weskus-troue was en vertel hoe Hildergardt en Kuba mekaar ontmoet het.