Op sy troudag het die sanger al bewys: Hy weet hoe om ’n vrou soos ’n prinses te laat voel.

Arno Jordaan is vol verrassings en sy en Lizanie se wittebrood was ‘n vyfster-fees.

Die pasgetroudes het vakansie gehou in Zambië en op die paradys-eiland Mauritius – ’n bederf uit die boonste rakke.

Sien eksklusiewe foto’s van Arno se wittebrood in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.