Die sny is net onder haar linkersleutelbeen.

Pienk, effe opgehewe en so lank soos ’n wysvinger.

Onder die vars litteken vorm die inplanting ’n duidelike bult onder haar vel. Anneli van Rooyen (51) druk met haar vingers al langs die buitelyne van die battery. “Dié outjie is sterker as wat ek gedink het.

Dis ’n 12 V-batterypak. Ek kan omtrent ’n lorrie met hom aanskakel,” lag sy blymoedig oor die operasie wat haar lewe kan verander.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot wat nou op die rakke beskikbaar is.