Tussen koedoes en kameeldoringbome onder die hete Kalahari-son kom Elizma Theron op ’n donkiekar aan.

Die opwinding is tasbaar, want die gaste sit al ’n ruk lank hier op bedekte hooibale op die sand en wag. Sien, die donkies was eers soek.

Maar toe sy afklim van die Kalahari Ferrari, soos dit staan op die donkiekar se nommerplaat, hoor jy hoe die gaste na hul asem snak.

Vandag is hulle hier vir dié sangeres se grootste vertoning nog: haar troue.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.