Hulle moes hulle voorberei op wat óf die slegste óf die gelukkigste dag van hul lewe sou wees.

Want in die middel van die swangerskap moes Adam Tas en sy vrou, Caren, hoor daar is tekens dat hul eersteling met sulke ernstige geboortedefekte gebore kon word dat sy nie sou oorleef nie.

Die laaste 20 weke voor Klara-belle se koms was dus maar gespanne. Maar nou is dit asof ’n vreugdelied weerklink deur die nuwe ouers se huis in Equestria, Pretoria.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.