Tafelberg het Maandagaand gesteier onder 'n reuse-veldbrand. Huisgenoot het ná dié skrikwekkende nag met moeë inwoners wat hulle huise moes ontruim, gesels.