Adiós Cape Town! Bikini by @victoriassecret

A photo posted by *Lee-Ann Liebenberg (@leeann_liebenberg) on
Die model (32) het ’n foto opgesit van die artikel in die Sunday Times in 2002 toe sy eerste Suid-Afrika se aandag getrek het as een van die Mej. Suid-Afrika-finaliste. Saam met die betowerende Sports Illustrated-bikinifotosessie van die destydse 19-jarige Lee-Ann, het die artikel ook ’n foto van haar as ’n oorgewig tiener bevat – en die verskil is opvallend.

Been wanting to post this for a while...DONT LET ANYONE TELL YOU YOU CAN BE WHAAAATEVER YOU WANT TO BE!

A photo posted by *Lee-Ann Liebenberg (@leeann_liebenberg) on

Lee-Ann, wat nou die ma is van die pragtige meisies Gia en Gabrielle, het voorheen gesê dat sy aaklige eetgewoontes as ’n tiener gehad het, wat gelei het tot ’n onaktiewe leefstyl.

“Never trust a woman who doesn’t like to eat. She is probably lousy in bed.” Federico Fellini

A photo posted by *Lee-Ann Liebenberg (@leeann_liebenberg) on

“Ek het nie omgegee of dit gesond was was nie, ek was net baie lief vir kos,” het sy aan Women's Health. gesê. Dit is eers to sy begin ysskaats dat sy gewig verloor het.