Nog ’n persoon is tydens die voorval gewond.

Verskeie skote is afgevuur toe die gewilde Helen’s Fish and Chips-winkel in Voortrekkerstraat, Alberton, deur rowers geteiken is.

Niemand is tot dusver in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.

Bron: albertonrecord.co.za