kykNET het 'n voorskou van sy nuwe Afriaanse sepie, Suidooster, vrygestel. Suidooster, wat in Kaapstad afspeel, sal op 16 November om 18:00 op kykNET en kykNET & Kie uitgesaai word.

Aanvanklik sal dit Maandae, Woensdae en Vrydae op die kassie wees, maar sal waarskynlik later in 2016 elke weeksdag uitgesaai word.

Die rolverdeling sal binnekort bekend gemaak word.

Kyk hier na die voorskou: