Steve Hofmeyr het dié foto van hom en Janine op Facebook geplaas met die woorde: “As jy wil weet hoekom ons so stil is, ons is baie besig met . . .”

Dit lyk inderdaad of mnr. en mev. Hofmeyr die getroude lewe geniet! Wie weet, dalk verwelkom hulle binnekort ’n pienkvoet.