Die Canal & River Trust, ’n organisasie wat hul toespits op die beskerming van meer as 3200 km se riviere en stroompies wat deur Engeland en Wallis loop, het hierdie spesiale voetpaadjies vir eende ingerig.

Dis ’n tydelike inisiatief van die trust wat poog om bewustheid onder mense te skep van al die lewende weses wat ook die voetpaadjies gebruik.

Kyk hier vir nog inligting oor die projek:

Bronne: YouTube, Huffington Post