“Ek het my hele klerekas aan ’n klomp liefdadigheidswinkels geskenk. Dis alles klere wat ek gedra het vir fotosessies, video’s en optredes. Daar is Ralph-kappietops, T-hemde van Fenchurch en Nike-tekkies,” het hy getwiet.

Ag, so oulik!

Bron: Justjaredjr.com, twitter.com