Toe die sanger onlangs gevra is met wie hy dink sy moet volgende uitgaan, het Ed geantwoord: “Orlando Bloom.” Die akteur en sy vrou, Miranda Kerr, is einde verlede jaar uitmekaar.

Dink julle Ed moet die twee aan mekaar voorstel en dat Orlando dalk die man vir Taylor is? Ons besluit nog.

Bron: bopandtigerbeat.com