Sy was bekend om haar uitbundige glimlag, skitterwit tande en borrelende persoonlikheid.

Maar nou is die gewese model Jael Strauss (28) broos, senuagtig en ’n skadu van die vrou wat sy eens was.

Haar lyf is vol sere, sy het skaars tande oor en sy is oortrek van die krapmerke.

Dis als te wyte aan dwelms.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.