Ons dink: 3/5

Met die jongste Now-DVD kan jy die video’s van 37 gunsteling-partytjieliedjies in die gemak van jou eie huis geniet. Die speellys is amper dieselfde as die Now 59-CD s’n, met ekstra snitte soos Evanescence se What You Want, Shakira en Pitbull se Rabiosa en Drake met Headlines.

Dis ’n veelsydige versameling met die regte musiek vir enige geleentheid.

Volg Huisgenoot op Twitter.