Ons dink: 4/5

Die Straatligkinders se musiek word gereeld op feeste en MK gehoor.

Jong mense wat hul sout werd is, sal dadelik een van hul liedjies kan sing.

Die ouens is nou baie rustiger, maar hul aanhangers sal steeds mal wees oor hul musiek – dis onmiskenbaar Straatligkinders.

Luister gerus na Oudisie, Prins en Helde Het Ook Helde.