Ag ná dag het sy haar komende dood beleef soos ’n sterk brander wat stadig maar seker nader kom om haar in te sluk.

Bespreek vir Skouspel!

Sy het geweet haar laaste oomblik op aarde kruip gewis nader . . . deur die toedoen van haar kind se pa.

En toe kom dit, die oomblik toe sy in haar bed wakker word en vaskyk in die gesig van haar moordenaar en die vuurwapen.

Nou is Cat Krog (28) dood.

Haar liggaam is op 8 September in haar Durbanse huis gevind langs dié van haar moordenaar, Clint Walley (50).

Lees meer oor hierdie hartverskeurende storie in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.