Sy lyf is uitgeteer en sy arms so dun soos riete.

’n Plastiekpypie voer suurstof by sy neus in, en sy ingesonke wange laat sy oë groot en donker lyk.

Moeisaam en met ’n hees stem vertel hy: Dis die prys wat hy nou betaal vir 40 jaar se strawwe rook.

Barry Nortjé, die pa van Kurt Darren se vrou, Dunay, ly op 62-jarige ouderdom aan ernstige  emfiseem.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.