Kurt Darren se vrou, Dunay, is op pad huis toe nadat hy die afgelope naweek in 'n motorongeluk beseer is.

Dunay was saam met haar ma en tannie op ’n plesierboot om haar 30ste verjaardag te vier, en dit was tot dusver nie bekend wat haar planne is nie.

"Wat 'n storie om by die huis te kom.... maar ek's oppad!! :'-(," het sy getwiet.