Veral die roetes vanuit Limpopo en KwaZulu-Natal is reeds onder groot druk.

Simon Zwane, woordvoerder van Padverkeerbeheer, het motoriste versoek om asseblief geduld uit te oefen wanneer hulle op pad is.

Lees ook: Noodnommers en hoe om ’n noodsituasie op pad te hanteer

"Dit gaan nie 'n vinnige rit wees nie . . . ons wil almal veilig tuis kom," het hy gesê. Lees ook: Verskeie ontploffings ruk deur vulstasie Motoriste is ook versoek om by die spoedgrens te hou en gereelde ruskanse te neem. Reeds voor 08:00 Maandagoggend het meer as 1 000 voertuie reeds deur die Mooi Plaza-tolhek beweeg op pad na Johannesburg.

Ook in Limpopo moet motoriste asseblief geduldig en voorbereid op vertragings wees.

Bron: News24

Ander stories op Huisgenoot.com:

Daar slaan Pastoor 007 se ‘swendelaar’ so waar as vet glo weer toe!

Twee sterf, 32 gehospitaliseer ná talle jonges gewilde nuwe dwelm by partjie gebruik

Kyk: Dodelike bruinslang kom sy moses teë . . . en dit teen ’n spinnekop!

Erik Holm: ‘As ek die glasvenster kan breek, sal ek weer loop’

Pedro Kruger: ‘Jongmense hoef nie dieselfde foute as ek te maak nie’