Rugby-koors loop behoorlik hoog in die land voor die Springbokke se beslissende toets teen die All Blacks Saterdag op Ellispark. Twee Suid-Afrikaanse spelers kon dit al regkry om ’n driekuns van drieë teen die All Blacks te druk, Ray Mordt (1981) en Marius Joubert (2004).

Kyk hier na hul driekunse:

Ray Mordt in 1981 op Eden Park in Auckland, Nieu-Seeland:

Marius Joubert in 2004 op Ellispark, Johannesburg:

Watter Springbokspeler dink jy staan die beste kans om dit weer Saterdag reg te kry?