In die kategorie kontemporêre album van die jaar is sy album Afrikaans benoem en Rede om te Glo is vir die musiekvideo van die jaar benoem. Dié liedjie is ook ’n benoem in die kategorie liedjie van die jaar.

“Ek het doelbewus in Afrikaans begin werk,” verklap hy. “Ek skryf en maak musiek en hoop dit sal mense raak.”

Ander benoemdes in dié kategorieë is:

Kontemporêre album van die Jaar:

  • Pieter Koen – Wat die Hart van Vol Is
  • Koos van der Merwe – Leonard Cohen in Afri-Kaans
  • Dozi – Hande Vol Genade
  • Bok van Blerk – Steek die Vure Aan
  • Andriëtte – Wat Rym met Liefde?

Musiekvideo van die Jaar:

  • Ampie – Plain Jane
  • Karlien van Jaarsveld – Hande
  • Dans Dans Lisa – Ons teen die Wêreld
  • Andriëtte – Sewe Oseane
  • André Schwartz – Ek Kom Huis Toe

Liedjie van die jaar:

  • Kurt Darren – Seerower (geskryf deur Don Kelly, Marc Brendon, Kurt Darren en Adolf Vorster)
  • Karlien van Jaarsveld – Hande (geskryf deur Christoph Kotzé en Johan Vorster)
  • Joe Foster – Pad na Jou Hart (geskryf deur Joe Foster)
  • Jay – #DisHoeOnsRol (geskryf deur Ewald Coleske en Christoph Kotzé)
  • Corlea – Swart Koffie (geskryf deur Johan Vorster)
  • Bok van Blerk – Land van Melk en Heuning (geskryf deur Johan Vorster)
  • Bobby van Jaarsveld – Totaal Finaal (geskryf deur Bobby van Jaarsveld, Johan Vorster en André Odendaal)
  • Andriëtte – Sewe Oseane (geskryf deur Rudi Claase)
  • Adam – Sal Oorlog vir Jou Maak (geskryf deur Johan C. Venter, Hugo Ludik en Joe Foster)

Stem sommer nou vir jou gunsteling, want een leser kan vanjaar met Suzuki ter waarde van R180 000 wegstap. Dié splinternuwe model word eers in Junie in Suid-Afrika bekendgestel; jy kan dus een van die heel eerste Suid-Afrikaners wees wat hiermee spog! En daar is ook Samsung-slimfone op die spel!

STEM HIER VIR JOU GUNSTELINGE - SMS OF AANLYN!

- Joshua Carstens

FB