702 Talk Radio het berig die bestuurder het geen ernstige beserings opgedoen nie, maar verkeer in die omgewing is wel geraak. Daar was glo geen passasiers in die bus toe die ongeluk plaasgevind het nie.

Bus beland op sy neus
Koningin Elizabeth-brug in Braamfontein Toeskouers op die brug Ongeluk onrusbarend naby spoorlyn Gedeelte van die brug vir verkeer gesluit

Bronne, Enca.com, Twitter.com