Brandbestryders van die Stad Kaapstad en Tafelberg Nasionale Park het onvermoeid voortgeveg om die vlamme onder beheer te bring. Twee helikopters is ook ontplooi om die vlamme met water te bombardeer. Dankie aan die manne en vroue wat onverpoos teen die vernietigende vlamme bly veg het.

’n Digte rookwolk het oor Kaapstad gewaai In perspektief Die hulp van helikopters is ingeroep Treffende foto van vernietigende brand Smeulende Seinheuwel Moedige helikopterloodse in stryd teen die vlamme Die stryd duur voort ’n Saluut vir die dapper brandbestryders