In die nuutste uitgawe van Huisgenoot gaan kuier ons bietjie by Dozi (45) en sy regte, egte nuwe liefde, Lilly Wolmarans (26).

Een ding is van die begin af duidelik; hulle is verlief. Nee, meer as verlief.

Huisgenoot se Gloria Edwards praat met die tweetjies oor die liefde, die plaas en al die nuwe dinge wat op hulle tweetjies wag.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.