Carolina in Mpumalanga is nou amptelik die eerste dorp in die land waar die drinkwater te suur is vir gebruik.

Luister jy so na sommige mense op die dorp, is dit die myne se skuld.

Maar in Coalers-kroeg skud die mynwerkers net hul kop, want mynbou is immers hul brood en botter.

Lees meer hieroor in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.