Volgens Netcare911-woordvoerder, Chris Botha, wou die seun oor die pad loop toe die motor hom tref.

Die bestuurder het van die toneel gevlug.

Die seun het lewensgevaarlike beserings opgedoen. Hy is op die toneel gestabiliseer en na ’n gespesialiseerde hospitaal in Durban geneem.

Bron: News24