Dit is Doodlebug en hy is baie lief vir sy teddiebeer.

“Dit was lekker om die kommentaar te lees van hoe die foto mense opgebeur het as hulle ’n slegte dag gehad het,” het Timothy aan The Huffington Post gesê.

“Die natuur kan soveel vreugde aan mense verskaf as ons net aandag daaraan skenk.”

Breek die internet, Doodlebug.

Bron: metro.co.uk, huffingtonpost.com