Die twee mans van Tulsa, Oklahoma, was boonop onder die invloed toe die stryery hand-uit geruk het.
Die twee mans van Tulsa, Oklahoma, was boonop onder die invloed toe die stryery hand-uit geruk het.

En wat is dan nou ‘n beter manier vir ‘n besopene om sy standpunt letterlik huistoe toe dryf as met gebreekte bierbottels. Asof dit nie genoeg was om mekaar met die bottels te steek nie, het die een kalant boonop sy kamermaat met ‘n bierbottel oor die kop geslaan.

Volgens Tulsa-polisie is dit nog nie seker wie hulle gaan aankla en of klagtes wel gelê gaan word nie. Albei mans word in ’n streekshospitaal vir hul beserings behandel.

Bronne: ktul.com, appleinsider.com, metro.co.uk